Aandgebed

In vrede gaan ons nou lê en slaap,
want net U, Here, laat ons veilig woon.
Bly by ons, Here Jesus,
want die nag het gekom; die dag is verby.
Soos die nagwag op die môre wag,
so wag ons op U, o Christus.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Lewer kommentaar

Volg my

Kry kennisgewings