Aandgebed

Wees by ons, o genadige God,
en bewaar ons deur die stil ure van hierdie nag,
sodat ons wat uitgeput is
deur die veranderinge en verydelinge van hierdie vlietende wêreld,
kan rus in u ewige onveranderlikheid;
deur Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

 

image_pdfimage_print

Lewer kommentaar

Volg my

Kry kennisgewings