Pred. 9:7 EET DUS JOU BROOD MET VREUGDE …

Prediker 9:7-9 Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ’n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen....

Spyt kom altyd te laat

Ek lees vanoggend Psalm 106, waarin vertel word van die Israeliete wat nie die beloofde land ingegaan het nie. Vers...

TROUE VAN DIE JAAR

Van ons Ou Testament redaksie LAGAI-ROÏ-FONTEIN. – Daar heers groot opgewondenheid in sosiale kringe hier oor die huwelik aanstaande week...

Mark 10:32 PASSIE VIR DIE WIL VAN GOD

Markus 10:32-45 Vers 32: Op pad Jerusalem toe het Jesus voor hulle uit geloop. Dit het die dissipels verontrus en...

It’s all about me

Ek dink die woord “selfbehep” beskryf die algemene ingesteldheid van die moderne mens baie goed. Alles draai om myself –...

Godsman vertrek om sy seun te offer

Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die bekende en eerbiedwaardige handelaar Abraham seun van Tera het eergister te midde...

Geluk is soos ’n reënboog

Geluk, sê iemand anderdag vir my, is soos ’n reënboog. As jy dit probeer vang, bly dit jou ontwyk. Hoe...

Bejaarde vrou van 90 skenk geboorte

Van ons Ou Testament redaksie GERAR. – Daar was gister ongekende vreugde in die laer van die skatryk donkiehandelaar Abraham...

Soos in Bybelse tye

Hoeveel keer het ek nie al die versugting gehad dat God ’n wonderwerk moet doen soos in Bybelse tye nie!...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Volg my

Kry kennisgewings