Waar is Kain?

EDENVERLOREN. – Talle onbeantwoorde vrae hang steeds oor die kop van Kain, oudste seun van Adam en Eva, nadat hy...

1 Pet 1:1,2 Jy is God se kind!

1 Pet 1:1,2 en 19 Losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is...

Om na te dink oor God se goedheid

Die woorde van Dawid in Ps 27:4 bly die laaste ruk in my gedagtes draai: “Net een ding het ek...

BROEDERMOORD!

Onmin oor offerande het noodlottige gevolg EDENVERLOREN. – ’n Tragedie het hom hier afgespeel toe Kain, oudste seun van Adam...

Heb 10:26 Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik

Die Hebreërskrywer draai nie doekies om nie. Hy sê in taal wat nie misverstaan kan word nie, dat afvalligheid en...

Jesus se menslikheid

Ek is op die oomblik besig met die Markus-Evangelie. In die lees raak ek toenemend bewus van Jesus se menslikheid....

’N SEUN VIR ADAM EN EVA!

Van ons Ou Testament redaksie EDENVERLOREN. – Daar was vanoggend groot opgewondenheid toe die heel eerste mensekind gebore is: ’n...

Gebed by Psalm 147

God van ontferming, U ken elke ster wat u geskep het; net so ken U ook die geheime van elke...

Ons is almal so

Ek lees ‘n tyd gelede in die koerant Dana Snyman se rubriek “Die kiem van geweld is ook in my“....

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17
Volg my

Kry kennisgewings