Ek het U nodig, Here

Op U verlaat ek my, genadige Heer; die vrede wat U bring, is al wat ek begeer. Ek het U...

Gebed om beskerming

Jesus, ons Metgesel, wanneer ons tot wanhoop gedryf word, help ons, deur die familie, vriende en vreemdelinge wat ons op...

Abram en Lot se paaie skei

Van ons Ou Testament redaksie BET-EL. – Die bekende grootboer Abram en sy broerskind Lot se paaie het vandeesweek hier...

2 Tim 3:10-17 God se verhaal

2 Tim 3:10-17 Laaste opdrag aan Timoteus 10Maar jy het my nagevolg in leer, lewenswandel en lewensdoel, in geloof, geduld,...

Aandgebed

Wees by ons, o genadige God, en bewaar ons deur die stil ure van hierdie nag, sodat ons wat uitgeput...

Ons plek in die skepping

Daar stap vanoggend ’n duifie ewe kordaat oor die pad toe ek in die straat opgery kom, en dit laat...

Sakeman uit Egipte geskop

Van ons Ou Testament redaksie MEMPHIS. – ’n Skatryk Semitiese donkiehandelaar, Abram seun van Tera, is gister met vrou en...

1 Pet.5:6 Veilig in Gods kragtige hand

Soms wonder ’n mens waar ons God se kragtige hand dan kan sien. Dink maar aan die nuus van ons tyd, van die misdaad en korrupsie en moorde en ekonomie, en so kan ’n mens aangaan. Mis ons nie juis hierdie kragtige hand in ons wêreld nie? Ons wil so graag hierdie sterk hand van God sien, sien dat Hy aan die werk is, in beheer is.

Is die Here by ons of nie?

In Eksodus 17:7 vra die Israeliete hierdie vraag aan Moses op ’n stadium toe hulle geen water gehad het nie....

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Volg my

Kry kennisgewings