BEKENDE GESIN VERTREK

Van ous Ou Testament redaksie UR. – Die stad het vanoggend vroeg hier afskeid geneem van Tera seun van Nahor...

1 Pet 2:19,21 Om Christus na te volg

1 Pet 2:18-25 Ek wonder partykeer of ons mooi verstaan wat dit beteken om ’n Christen te wees; of ons...

Wat glo jy?

Ek het dié vraag dikwels vir my katkisante gevra in die persoonlike gesprek voor hulle belydenisaflegging. En ek was telkens...

Babelse verwarring laat bouwerk staan

Van ons Ou Testament redaksie SINAR. – Een van die mees ambisieuse bouwerke wat nog aangepak is, ’n ontsaglike hoë...

1 Pet 2:9 Ons staan tussen God en die mense

1 Pet 2:1-10 Hoekom is jy ’n Christen? Waarom behoort jy aan die kerk? Hoekom is jy vanoggend hier in...

Word ek nou oud?

My een kind sê anderdag vir my ’n vriend van haar speel gereeld die Lotto, en wat dink ek daarvan....

Gesin ontsnap uit watergraf ná 375 dae in ark

Van ons Ou Testament redaksie ARARAT. – Dit was ’n blye dag vir Noag en sy gesin toe hulle vandag,...

1 Pet 1:17-23 Losgekoop deur Christus

1 Pet 1:17-23 Ek dink om goed te verstaan wat die Here in hierdie gedeelte vir ons wil sê, moet...

Gebed by Psalm 84

Here God, onderhou ons in hierdie tranedal deur die visie op u genade en heerlikheid; sterk ons met die brood...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Volg my

Kry kennisgewings