SEËNBEDE VAN DIE VROEË KERK

Die Here is voor jou om die pad gelyk te maak. Die Here is langs jou om jou hand vas...

“Die Gees van Jesus” neem van feesgangers besit

Van ons godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Die verkeer in die stad is gisteroggend op die pinksterfees tot stilstand gedwing toe duisende...

Efes 5:18-20 LAAT DIE GEES JULLE VERVUL

Efes 5:18-20 Dis ’n merkwaardige woord wat Paulus hier aan die gemeente skryf: Laat die Gees julle vervul … Dis...

DANKGEBED

Geseënd is U, God van ontferming en genade. Aan U kom die lof en die eer toe vir altyd. In...

Epiklese-gebed vir Pinkster

Here ons God Toe die kerkklokke vanoggend so vrolik begin lui het, het dit ons herinner daaraan dat daar vanoggend...

Dankgebed na ’n feesmaal

Here U gee ons u seëninge in oorvloed terwyl daar so baie mense is wat gebrek ly. Ons tafel was...

Lofgebed

Ons prys u Naam, o Vader, omdat U van voor die grondlegging van die wêreld af vir ons gekies het...

Op 21 en 22 Op weg met hoop

Dis nogal merkwaardig dat hierdie woorde van ons teksvers die eerste woorde is wat God self in die boek Openbaring...

Waar kruip rabbi Jesus se volgelinge weg?

Van ons Godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Die vraag wat op almal in die stad se lippe is, veral noudat die pinksterfees...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17
Volg my

Kry kennisgewings