Psalm 16:8 Ons leef in biddende afhanklikheid van God

Ons het na aanleiding van ’n reeks oor die boek Handelinge, veral die eerste gemeente in Jerusalem, drie waardes geïdentifiseer...

Rabbi Jesus glo op ’n wolk weg hemel toe

Godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Dissipels van die oorlede rabbi Jesus beweer dat hulle meester gister opgevaar het na die hemel nadat...

Efes 1:16b-20 Hemelvaart bring hoop en moed

Dit is vandag hemelvaart: die dag waarop ons die feit herdenk dat Jesus hemel toe opgevaar het. Dis ’n feesdag,...

Heb 11:15-16 Ongeloof beteken om terug te draai

Die Hebreërbrief gaan oor die saak van geloof; dis een lang oproep tot ons om te bly glo. Hy praat...

Jakobus in die tronk

Markus Aurelius hou van sy werk, want dit gee hom ’n gevoel van mag. Sy hele lewe lank moes hy...

Whatever

‘n Vriend sê anderdag moderne mense kan nie meer subtiliteit hanteer nie. Daarom, onder andere, is die seks- en geweldtonele...

’n Groot knal dalk die begin van alles?

JERUSALEM. – ’n Bekende geleerde in die stad, prof. Astro Noom, het kongresgangers hier laat regop sit met sy stelling...

Stuur my!

Baie mense is aangegryp deur pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede, en veral sy instemmende aanhaling uit ’n lied van Hugh...

Hervorming 500

Vanjaar vier ons die 500ste jaar van die Hervorming. Vandag, 31 Oktober, is dit presies 500 jaar sedert Martin Luther...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17
Volg my

Kry kennisgewings