Farao sit Israeliete op hulle plek

MEMPHIS. – Met briljante staatsmanskap het farao Merneptah vandeesweek die opstand in die Israelitiese gemeenskap in die kiem gesmoor. Die...

Slaap God dan?

Die meeste van ons ken dit: daardie gevoel van moedeloosheid en selfs hooploosheid, tye wanneer dit vir ons lyk die...

God gaan ons bevry, sê gewese prins

GOSEN. – Daar heers opgewondenheid onder die Israelitiese dwangarbeiders hier sedert hulle gehoor het dat hulle God hulle gaan bevry....

Gebed vir Lydenstyd

Here Jesus In hierdie dae word ons weer in verbystering stil voor u liefde: dat U gekom het na die...

Met sout besprinkel

Dalk het jy ook al hierdie teks in Spreuke 13:3 gelees: “Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe;...

Prins vermoor slawedrywer; vlug landuit

MEMPHIS. – Die koningshuis is in ’n ernstige krisis gedompel toe prins Moses van moord op ’n slawedrywer aangekla is....

Sonder dat jy dit besef

Ons het ’n wonderlike avokado-boom in ons agterplaas. Elke jaar dra hy vrugte in oorvloed, en die beste van alles...

Hebreërs spel gevaar, sê farao

MEMPHIS. – Die farao het gister die ganse Egiptiese volk opgeroep om te help om die snelle aanwas onder die...

Aswoensdag

Aswoensdag is vanjaar op 6 Maart. Dit is die begin van Lydenstyd, en vir baie Christene ook die begin van...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Volg my

Kry kennisgewings