Waar lê die waarheid?

Ek sit anderdag en blaai deur ’n Christelike glanstydskrif. Dis nie iets wat ek normaalweg doen nie. Dalk is dít...

Tien in hegtenis op spioenasieaanklag

AVANIS. – Die hoof van die GVE, Safenat-Paneag, het bekend gemaak dat hy eergister tien Kanaänitiese mans by die hoofgraansilo...

Gebed by Psalm 54

O lewende God, dring tog deur die geweld van die trotsaards en die wanhoop van die swakkes, om in Jesus...

Versoekings

Dis mos iets waaraan ons almal blootgestel is: versoekings. As die duiwel kans gesien het om Jesus te versoek (Matteus...

Farao se sewejaarplan teen hongersnood

AVANIS. – Die farao het vandag hier op ’n nuuskonferensie ’n sewejaarplan genaamd GVE (Graan vir Egipte) bekend gestel. Die...

Om rus in God te vind

As ons aan die drie-enige God dink, dink ons aan die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Die eerste...

Farao vier sy geboortedag met ’n groot onthaal

Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare...

’n Gebed van William van Ockham

Ons loof U, Here, Brood van die Lewe, wat ons voed. Ons loof U, Here, Lig van die Wêreld, wat...

As jy dit nie doen nie, sal dit nie gedoen kom nie

Ek wéét ek moet elke oggend my hare was. Dis maar net hoe my hare werk. Maar party oggende, as...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Volg my

Kry kennisgewings