NUWE NAAM VIR LUS?

Van ons Ou Testament redaksie LUS. – ’n Reisiger wat hier oorgeslaap het, ene Jakob seun van Isak, het in...

Vrou word soutpilaar

Van ons Ou Testament redaksie SOAR. – ’n Man het hier beweer dat sy vrou in ’n soutpilaar verander het...

Stede vergaan in rook en as

Van ons Ou Testamen redaksie SOAR. – In ’n ramp van ongekende omvang is die twee stede Sodom en Gomorra...

Sakeman uit Egipte geskop

Van ons Ou Testament redaksie MEMPHIS. – ’n Skatryk Semitiese donkiehandelaar, Abram seun van Tera, is gister met vrou en...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings