SEUN VERMIS; DALK PROOI VAN ROOFDIER

Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – ’n Sewentienjarige seun, Josef seun van Jakob, het vandeesweek vermis geraak toe hy...

Jong seun ontvang ’n openbaring van God

SILO. – ’n Seun het hier daarop aanspraak gemaak dat God in die nag aan hom verskyn het met ’n...

Studie van geslagsregisters vol verrassings

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – ’n Kenner van die oud-Joodse gebruik van geslagsregisters, prof. Genea Loog, het vandeesweek...

Lank lewe koning Dawid!

Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – Die twaalf stamme van Israel is vandeesweek uiteindelik weer verenig toe ’n afvaardiging...

Rykmanskind keer terug ná 20 jaar in Haran

Van ons Ou Testament redaksie MISPA. – Jakob seun van Isak en kleinseun van Abraham, het bekend gemaak dat hy...

NUWE NAAM VIR LUS?

Van ons Ou Testament redaksie LUS. – ’n Reisiger wat hier oorgeslaap het, ene Jakob seun van Isak, het in...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings