NUWE NAAM VIR LUS?

Van ons Ou Testament redaksie LUS. – ’n Reisiger wat hier oorgeslaap het, ene Jakob seun van Isak, het in...

Seun bedrieg sy pa met sy ma se hulp; vlug

Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die eersgeboorteseën, ter wille waarvan ’n seun sy eie pa bedrieg het, het...

TROUE VAN DIE JAAR

Van ons Ou Testament redaksie LAGAI-ROÏ-FONTEIN. – Daar heers groot opgewondenheid in sosiale kringe hier oor die huwelik aanstaande week...

Godsman vertrek om sy seun te offer

Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die bekende en eerbiedwaardige handelaar Abraham seun van Tera het eergister te midde...

Bejaarde vrou van 90 skenk geboorte

Van ons Ou Testament redaksie GERAR. – Daar was gister ongekende vreugde in die laer van die skatryk donkiehandelaar Abraham...

Vrou word soutpilaar

Van ons Ou Testament redaksie SOAR. – ’n Man het hier beweer dat sy vrou in ’n soutpilaar verander het...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings