Farao vier sy geboortedag met ’n groot onthaal

Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare...

Studie van geslagsregisters vol verrassings

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – ’n Kenner van die oud-Joodse gebruik van geslagsregisters, prof. Genea Loog, het vandeesweek...

Vrou word soutpilaar

Van ons Ou Testament redaksie SOAR. – ’n Man het hier beweer dat sy vrou in ’n soutpilaar verander het...

Stede vergaan in rook en as

Van ons Ou Testamen redaksie SOAR. – In ’n ramp van ongekende omvang is die twee stede Sodom en Gomorra...

MIDIANIETE VERDRYF!

Van ons Ou Testament redaksie OFRA. – ’n Jong man van Ofra, Gideon seun van Joas die Abiësriet, het oornag...

Babelse verwarring laat bouwerk staan

Van ons Ou Testament redaksie SINAR. – Een van die mees ambisieuse bouwerke wat nog aangepak is, ’n ontsaglike hoë...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings