Jesus is nie meer dood nie, sê volgelinge

Lees ook:As jy dit nie doen nie, sal dit nie gedoen kom nieEk glo nie meer soos vroeër nieWaar kruip rabbi Jesus...

Lank lewe koning Dawid!

Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – Die twaalf stamme van Israel is vandeesweek uiteindelik weer verenig toe ’n afvaardiging...

Seun bedrieg sy pa met sy ma se hulp; vlug

Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die eersgeboorteseën, ter wille waarvan ’n seun sy eie pa bedrieg het, het...

Bejaarde vrou van 90 skenk geboorte

Van ons Ou Testament redaksie GERAR. – Daar was gister ongekende vreugde in die laer van die skatryk donkiehandelaar Abraham...

Abram en Lot se paaie skei

Van ons Ou Testament redaksie BET-EL. – Die bekende grootboer Abram en sy broerskind Lot se paaie het vandeesweek hier...

’N SEUN VIR ADAM EN EVA!

Van ons Ou Testament redaksie EDENVERLOREN. – Daar was vanoggend groot opgewondenheid toe die heel eerste mensekind gebore is: ’n...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings