DIE MESSIAS IS GEBORE, SÊ SKAAPWAGTERS

Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Skaapwagters van die omgewing het teoloë hier verstom met bewerings dat die Messias...

Herodes ontvang hooggeplaastes uit die Ooste

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Koning Herodes se perssekretaris het bekend gemaak dat daar vanaand ’n groot onthaal...

Keiser Augustus kondig sensus af

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Keiser Augustus het in ’n proklamasie sy ganse ryk beveel om deel te...

Seun bedrieg sy pa met sy ma se hulp; vlug

Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die eersgeboorteseën, ter wille waarvan ’n seun sy eie pa bedrieg het, het...

HUWELIKSKLOKKE VIR BOAS EN RUT

BETLEHEM. – Boas, ’n gesiene boer van die stad, het gister in die stadspoort bekend gemaak dat hy en Rut,...

Rabbi Jesus glo op ’n wolk weg hemel toe

Godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Dissipels van die oorlede rabbi Jesus beweer dat hulle meester gister opgevaar het na die hemel nadat...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings