Tien in hegtenis op spioenasieaanklag

AVANIS. – Die hoof van die GVE, Safenat-Paneag, het bekend gemaak dat hy eergister tien Kanaänitiese mans by die hoofgraansilo...

Farao se sewejaarplan teen hongersnood

AVANIS. – Die farao het vandag hier op ’n nuuskonferensie ’n sewejaarplan genaamd GVE (Graan vir Egipte) bekend gestel. Die...

Farao vier sy geboortedag met ’n groot onthaal

Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare...

JUDA WORD TWEELING RYKER

Van ons Ou Testament redaksie ADULLAM. – Tamar, die vrou van Juda seun van Jakob, het vandeesweek die lewe geskenk...

SEUN VERMIS; DALK PROOI VAN ROOFDIER

Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – ’n Sewentienjarige seun, Josef seun van Jakob, het vandeesweek vermis geraak toe hy...

Jong seun ontvang ’n openbaring van God

SILO. – ’n Seun het hier daarop aanspraak gemaak dat God in die nag aan hom verskyn het met ’n...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings