Sakeman uit Egipte geskop

Van ons Ou Testament redaksie MEMPHIS. – ’n Skatryk Semitiese donkiehandelaar, Abram seun van Tera, is gister met vrou en...

BEKENDE GESIN VERTREK

Van ous Ou Testament redaksie UR. – Die stad het vanoggend vroeg hier afskeid geneem van Tera seun van Nahor...

Babelse verwarring laat bouwerk staan

Van ons Ou Testament redaksie SINAR. – Een van die mees ambisieuse bouwerke wat nog aangepak is, ’n ontsaglike hoë...

Gesin ontsnap uit watergraf ná 375 dae in ark

Van ons Ou Testament redaksie ARARAT. – Dit was ’n blye dag vir Noag en sy gesin toe hulle vandag,...

Waar is Kain?

EDENVERLOREN. – Talle onbeantwoorde vrae hang steeds oor die kop van Kain, oudste seun van Adam en Eva, nadat hy...

BROEDERMOORD!

Onmin oor offerande het noodlottige gevolg EDENVERLOREN. – ’n Tragedie het hom hier afgespeel toe Kain, oudste seun van Adam...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings