TROUE VAN DIE JAAR

Van ons Ou Testament redaksie LAGAI-ROÏ-FONTEIN. – Daar heers groot opgewondenheid in sosiale kringe hier oor die huwelik aanstaande week...

Godsman vertrek om sy seun te offer

Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die bekende en eerbiedwaardige handelaar Abraham seun van Tera het eergister te midde...

Bejaarde vrou van 90 skenk geboorte

Van ons Ou Testament redaksie GERAR. – Daar was gister ongekende vreugde in die laer van die skatryk donkiehandelaar Abraham...

Vrou word soutpilaar

Van ons Ou Testament redaksie SOAR. – ’n Man het hier beweer dat sy vrou in ’n soutpilaar verander het...

Stede vergaan in rook en as

Van ons Ou Testamen redaksie SOAR. – In ’n ramp van ongekende omvang is die twee stede Sodom en Gomorra...

HUWELIKSKLOKKE VIR BOAS EN RUT

BETLEHEM. – Boas, ’n gesiene boer van die stad, het gister in die stadspoort bekend gemaak dat hy en Rut,...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings