MIDIANIETE VERDRYF!

Van ons Ou Testament redaksie OFRA. – ’n Jong man van Ofra, Gideon seun van Joas die Abiësriet, het oornag...

SAUL MAGTELOOS TEEN FILISTYNE

Van ons Ou Testament redaksie GIBEA. – Koning Saul moes die afgelope tyd magteloos toekyk hoe roofbendes van die Filistyne...

Seun red Israel se eer

Van ons Ou Testament redaksie SOKO (JUDA). – ’n Jong man met die naam Dawid, seun van Isai, het vandag...

Abram en Lot se paaie skei

Van ons Ou Testament redaksie BET-EL. – Die bekende grootboer Abram en sy broerskind Lot se paaie het vandeesweek hier...

Sakeman uit Egipte geskop

Van ons Ou Testament redaksie MEMPHIS. – ’n Skatryk Semitiese donkiehandelaar, Abram seun van Tera, is gister met vrou en...

BEKENDE GESIN VERTREK

Van ous Ou Testament redaksie UR. – Die stad het vanoggend vroeg hier afskeid geneem van Tera seun van Nahor...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings