Joh 20:19-23 GESTUURDES SOOS CHRISTUS

Voorverlede Sondag was dit Paasfees – die dag van Jesus se opstanding uit die dood. Ons het die wonder gevier...

Joh 10:10 en 18 OM DIE LEWENDE HERE TE ONTMOET

In ons gelese gedeelte het ons twee verskillende reaksies op Jesus se leë graf. Die een is dié van Petrus...

1 Kor 15:19-26 Die dag toe Satan se grynslag in ’n kreun verander het

“Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers...

Lev 16 Versoening is duur

Jesus se kruisdood op Golgota is vir Christene oor al die eeue heen dié groot saak waaroor dit in die...

Luk 19:28-40 Wat maak jy met Jesus?

Kyk, alles wat Jesus gedoen het, het Hy met ’n doel gedoen. So, toe Jesus daardie dag vir twee van...

Josua 5:2-12: Eerste dinge eerste

Ek wonder darem wat in die Israeliete se koppe aangegaan het toe hulle droogvoets deur die Jordaan gestap het. Onthou,...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings