Home Section 5

Terugvoer oor Jaco se Bybelkoerant

WAT SÊ DIE LESERS?

Jinne ek geniet jou koerant!! Dankie Jaco

Riekie

Baie dankie vir al jou inspirerende en insiggewende “stories”, rubrieke en preke. Jy moet dit weet dat dit regtig ‘n verskil maak in lewens. 

By jou kry ons SUIWER WOORDVERKONDIGING..op ‘n baie interessante manier aangebied.

Niekie

Baie dankie Jaco – geniet jou stukke en ploeg ook soms met jou kalwers

Liena Hoffman

Hallo Jaco, baie dankie vir hierdie en al die ander. Ek geniet dit baie. Jy laat mens dink en krap.

Esté Geldenhuys

Jaco, deur hierdie Bybelkoerant maak jy dinge vir my soveel eenvoudiger. Baie dankie.

Helena Taute

Baie dankie Jaco!  Gaan hierdie boodskap van jou nog ‘n paar keer deurlees om dit diep hier binne vas te maak!

Junia
Volg my

Kry kennisgewings