Home Section 6

Terugvoer van Die Bybelkoerant se lesers

WAT SÊ DIE LESERS?

 

Ek hou baie van hierdie nuwe bediening.

Elmien Thom

Briljant dankie Jaco

Dr Chris Saayman

Ek is soooooo dankbaar hierdie koerant ht by my uitgekom. Dankie Jaco vir die inisiatief. Wat ‘n seen om die Woord so mooi en duidelik te hoor. Werklike inspirasie vir my week. Dankie nogmaals.

Rene Potgieter

Iemand het gesê: Wanneer die Fariseërs en Skrifgeleerdes met Jesus begin stry het, het Hy vir hulle ‘n storie (gelykenis) vertel, want met ‘n storie kan jy mos nie stry nie!!! Om die Evangelie in storie-vorm aan te bied is altyd vir my ‘n lekker uitdaging.

Danie Fourie

Wow! Ek dink hierdie is great! In die laat negentigs het ek in my eerste gemeente die jeug hanteer en elke Sondagoggend tydens die kategeseskool se opening, ‘n berig uit die Bybelkoerant gelees. Dit het die wêreld van die Bybel vir die mense oopgemaak! Die ouers het later bankvas agter in die saal kom sit
+ Read More

Riaan Odendaal

Volg my

Kry kennisgewings