Teken in

Goeiedag!

Dankie dat jy my kontak. Hieronder is ‘n kontakvorm wat jy asb. moet invul.

As jy van iemand weet wat ook by hierdie bediening sal baatvind, kan jy asb hierdie vormpie invul; ek sal hom of haar dan met graagte by my verspreidingslys byvoeg.

Seënwense!

Jaco Thom

 

Ek skryf elke Dinsdag 'n koerantberig, en dan en wan ook op Donderdae 'n artikel waarin ek oor God, die lewe en geloof nadink (Soos ek dit sien). Hier en daar gaan daar 'n kortverhaal of 'n gebed bykom. En dan natuurlik my preke wat ek Sondagande plaas. Jy kan op enige hoeveelheid van my bydraes inteken.

Volg my

Kry kennisgewings