Meer oor …

Ek het ‘n passie vir die Bybel. Ek wil onomwonde sê dat die Bybel my basiese handboek vir die lewe is, en my gebed is dat dit van elke Christen waar sal wees. Ek gebruik my skryfwerk om mense te help om die Bybel beter te verstaan en in hulle lewens te integreer.

Volg my

Kry kennisgewings