Nuusbrief verwysing

Dankie dat jy my Bybelkoerant-bediening met iemand anders wil deel.

Vul asb die vormpie hieronder in, en siedaar!

Seënwense

Jaco

Ek skryf elke Dinsdag 'n koerantberig, en dan en wan ook op Donderdae 'n artikel waarin ek oor God, die lewe en geloof nadink (Soos ek dit sien). Hier en daar gaan daar 'n kortverhaal of 'n gebed bykom. En dan natuurlik my preke wat ek Sondagande plaas. Jy kan op enige hoeveelheid van my bydraes inteken.

Volg my

Kry kennisgewings