Stuur my!

Stuur my!

Baie mense is aangegryp deur pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede, en veral sy instemmende aanhaling uit ’n lied van Hugh Masekela, “Thuma mina” (Send me). Onder andere het hy die volgende aangehaal: I wanna be there when the people start to turn it around When they...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings