Rubrieke

Ek skryf verskillende eposse.

  • Elke Dinsdag stuur ek ‘n Bybelkoerant uit, wat die geskiedenis van die Bybel in die vorm van ‘n koerantberiggie weergee, Dit help ‘n mens om vanuit ‘n nuwe invalshoek na die Bybelse verhaal te kyk. Daar is ook ‘n paar gedagtes waaroor jy verder kan nadink.
  • In die rubriek Soos ek dit sien dink ek gelowig na oor die lewe, geloof, die Bybel en die kerk. Dit kom gewoonlik op ‘n Donderdag uit.
  • Sondae plaas ek my preek van die week (dis natuurlik nou as ek die week gepreek het).
  • Soms plaas ek ‘n kortverhaal.
  • In Gebede kan jy gebede kry wat ek self geskryf het, of vertaal of verwerk het uit ‘n ander bron.
Volg my

Kry kennisgewings