Kontak my

Goeiedag!

Dankie dat jy my kontak. Hieronder is ‘n kontakvorm wat jy asb. moet invul. Jy kan ‘n boodskap vir my stuur, of jy kan kies watter een (of twee of almal) van die nuusbriewe jy wil ontvang.

As jy van iemand weet wat ook by hierdie bediening sal baatvind, kan jy asb hierdie vormpie invul; ek sal hom of haar dan met graagte by my verspreidingslys byvoeg.

Seënwense!

Jaco Thom

 

Kontakbesonderhede

Posbus 166 Petrusburg 9932 Vrystaat

+27 84 523 1157

info@bybelkoerant.co.za

https://bybelkoerant.co.za

Volg my

Kry kennisgewings