Meer as net ’n Bybelblog

DIE BYBELKOERANT

Die ou-ou tyding in ’n nuwe baadjie

Verskillende rubrieke

Hier kan jy die verskillende rubrieke volg

Nuutste boeke te koop

In Mans uit die Bybel hanteer ek 52 karakters uit die Bybel, vertel ‘n stukkie van hulle storie, en voeg ‘n besinning by wat jou kan help om vanuit die betrokke karakter se perspektief oor jou eie lewe na te dink.

Die Skoonheidskoningin is ‘n eBoek wat jy by my persoonlik kan bestel. Dit vertel die verhaal van die Bybelse karakter Ester, maar teen ‘n moderne agtergrond. ‘n Lekker-lees ervaring.

Die Goewerneur  en Die Skrifgeleerde (eBoeke) vertel die verhaal van die Bybelse karakters Nehemia en Esra. Dit is ‘n digitale heruitgawe van die boeke wat oorspronklik uitgegee is deur CUM, 2001 en 2002.

As jy ‘n boek van my soek en dit nêrens te koop kry nie, kontak my gerus, dan maak ons ‘n plan.

Boekwinkel

eboeke

Gedrukte boeke

Meer oor Jaco Thom

Ek was nog altyd baie lief vir die Bybel, en hou ouer ek word, hoe beter verstaan ek dat my roeping presies hier lê: om die Bybel vir mense toeganklik te maak.

Alles wat ek skryf, het hiermee te make. My gebed is dat hierdie deel van my skryfwerk ook vir jou sal help om elke dag met groter verwondering voor God te leef.