


Geloofsgewoontes (3)
by Jaco Thom | 2 Okt 2016 | Soos ek dit sien
Ek moet erken dat die geloofsgewoonte om te joernaal, of dan ’n dagboek by te hou, nie een van my groot voorliefdes was nie. Ek het al dikwels begin om dit te doen, en dan ná ’n paar inskrywings opgehou. En elke keer sê ek vir myself ek behoort dit te doen. Tot ek...Etikette
Advent (7)
afhanklikheid (4)
Bybel (7)
COVID-19 (4)
duiwel (7)
gebed (39)
geduld (5)
gehoorsaamheid (7)
geloof (24)
geloofsgewoontes (5)
gelykenis (6)
genade (6)
God in lyding (5)
God se sorg (8)
Heilige Gees (8)
hemelvaart (5)
hoop (9)
Jesus (13)
Josef (8)
Kersfees (17)
liefde (5)
lydenstyd (7)
lyding (6)
Moses (5)
navolging (12)
ongeloof (4)
opstanding (9)
paasfees (6)
pinkster (12)
roeping (5)
Satan (6)
skepping (4)
sonde (11)
stiltetyd (5)
teodisee (5)
tien gebooie (21)
tyd (5)
vergifnis (12)
verlossing (6)
versoekings (7)
versoening (10)
vertroue (6)
volharding (5)
waarheid (4)
Wederkoms (8)
Argiewe
- 2021: Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
- 2020: Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
- 2019: Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
- 2018: Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
- 2017: Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
- 2016: Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
- 2013: Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
Wat lesers sê
Riekie
Jinne ek geniet jou koerant!! Dankie Jaco
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T09:26:36+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/riekie/
Elizabeth Vosloo
Jinne ek geniet jou eposse elke keer! Jy het waarlik 'n gawe om te skryf en kennis oor die Bybel... sodat jy dit so lewendig maak.
Baie dankie vir jou preke Sondae, julle gesin se talentvolle musiekbydra maak dit spesiaal.
Bly so gehoorsaam aan God se opdrag aan jou.
Baie dankie vir jou preke Sondae, julle gesin se talentvolle musiekbydra maak dit spesiaal.
Bly so gehoorsaam aan God se opdrag aan jou.
Jaco se Bybelkoerant
2020-05-15T16:31:51+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/elizabeth-vosloo/
Carel van Wyk
Mensig, Jaco, jy het darem hierdie wonderlike aanvoeling om teologie met gevoel aan te bied vir die mens van die dag.
Jaco se Bybelkoerant
2020-05-15T16:18:30+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/carel-van-wyk/
Elmarie Strydom
Jaco, ek geniet jou Bybelkoerant verskriklik baie! Jy laat dinge wat in die bybel gebeur het sommer hedendaags klink – en dis great, want partykeer kan “Die Woord” so ver voel…
Jaco se Bybelkoerant
2020-03-10T18:23:43+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/elmarie-strydom/
Willem Burger
Jy het besondere gawe van God. Dankie dat jy dit tot Sy eer gebruik. Mag Here jou seën en nog kragtig in Sy diens gebruik.
Jaco se Bybelkoerant
2020-01-17T21:21:09+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/willem-burger/
Riaan Odendaal
Wow! Ek dink hierdie is great! In die laat negentigs het ek in my eerste gemeente die jeug hanteer en elke Sondagoggend tydens die kategeseskool se opening, ‘n berig uit die Bybelkoerant gelees. Dit het die wêreld van die Bybel vir die mense oopgemaak! Die ouers het later bankvas agter in die saal kom sit om te hoor!
Dankie en baie seën!
Dankie en baie seën!
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:41:28+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/riaan-odendaal/
Rene Potgieter
Ek is soooooo dankbaar hierdie koerant het by my uitgekom. Dankie Jaco vir die inisiatief.
Wat 'n seën om die Woord so mooi en duidelik te hoor. Werklike inspirasie vir my week. Dankie nogmaals.
Wat 'n seën om die Woord so mooi en duidelik te hoor. Werklike inspirasie vir my week. Dankie nogmaals.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:37:53+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/rene-potgieter/
Danie Fourie
Iemand het gesê: Wanneer die Fariseërs en Skrifgeleerdes met Jesus begin stry het, het Hy vir hulle 'n storie (gelykenis) vertel, want met 'n storie kan jy mos nie stry nie!!! Om die Evangelie in storie-vorm aan te bied is altyd vir my 'n lekker uitdaging.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:36:45+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/danie-fourie/
Doret Swart
Baie dankie, dis pragtig. Ek het jou eerste 2 bybelkoerante (in boekvorm) gekoop en dis altyd op my skryftafel. Hierdie is 'n heerlike diamantjie vir die week.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:35:31+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/doret-swart/
Dia
Ek geniet jou skrywe, veral die manier hoe jy dit in n storievorm omskryf. Dit help my om die karakter soos bv. Hanna te beleef en beter te verstaan.
Hou asb. aan om jou skrywe te deel!
Hou asb. aan om jou skrywe te deel!
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:32:38+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/dia/
Prof Piet Meiring
Ek lees lekker in jou koerant. Dis insiggewend en kreatief en behoort vir al ons lidmate, veral vir die jongmense die kategeseklasse, baie te beteken.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:31:49+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/prof-piet-meiring/
Marietjie
Baie dankie vir jou manier om die Bybel in sulke tasbare verhale te vertel.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:30:58+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/marietjie/
Junia
Baie dankie Jaco! Gaan hierdie boodskap van jou nog 'n paar keer deurlees om dit diep hier binne vas te maak!
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:30:03+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/junia/
Helena Taute
Jaco, deur hierdie Bybelkoerant maak jy dinge vir my soveel eenvoudiger. Baie dankie.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T10:28:50+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/1720/
Esté Geldenhuys
Hallo Jaco, baie dankie vir hierdie en al die ander. Ek geniet dit baie. Jy laat mens dink en krap.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T09:33:06+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/este-geldenhuys/
Niekie
Net weereens besef wat 'n wonderlike Evangelie ons het... jy het dit baie pragtig gestel... so "eenvoudig"... maar so diepsnydend. BAIE DANKIE.
Jaco se Bybelkoerant
2019-02-27T09:31:17+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/niekie/
Rita van Lill
Dankie Jaco, jy het abosluut ‘n gawe.
Mens wil lees!!
Mens wil lees!!
Jaco se Bybelkoerant
2021-01-10T18:18:50+02:00
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/rita-van-lill/
0
Jaco se Bybelkoerant