Hervorming 500

Hervorming 500

Vanjaar vier ons die 500ste jaar van die Hervorming. Vandag, 31 Oktober, is dit presies 500 jaar sedert Martin Luther sy 95 stellinge opgeplak het om kerklui uit te nooi tot ’n gesprek oor dinge in die destydse kerk wat hom diep ontstel het. Hy is uiteindelik vanweë...
Luk 24:21 Geloof is om God raak te sien by jou

Luk 24:21 Geloof is om God raak te sien by jou

Het jy ook al gevoel om te sê: Nou weet ek nie meer so mooi wat ek moet glo, wat ek moet hoop nie. Die Bybel praat van die Here se sorg en beskikking oor ons lewens, maar kyk nou wat gebeur met my. Hoe kan dit dan wees? Dít is soos hierdie 2 dissipels op pad na Emmaus...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest