Luk 24:21 Geloof is om God raak te sien by jou

Luk 24:21 Geloof is om God raak te sien by jou

Het jy ook al gevoel om te sê: Nou weet ek nie meer so mooi wat ek moet glo, wat ek moet hoop nie. Die Bybel praat van die Here se sorg en beskikking oor ons lewens, maar kyk nou wat gebeur met my. Hoe kan dit dan wees? Dít is soos hierdie 2 dissipels op pad na Emmaus...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest