by Jaco Thom | 31 Des 2018 | Koerantberigte
SILO. – ’n Seun het hier daarop aanspraak gemaak dat God in die nag aan hom verskyn het met ’n boodskap aan sy mentor, die hoëpriester Eli. Die seun, Samuel, is ’n gewilde helper vir diegene wat hulle offers na die altaar bring, aangesien Eli se twee eie seuns, Hofni...
by Jaco Thom | 27 Des 2018 | Eie gebede, Gebede, Soos ek dit sien
Hemelse Vader Die jaar se asem is bykans op; 2018 is amper verby. Teen die spoed van een dag op ’n slag het 2018 voor ons oë verbygesnel. Ons dank U, Here, dat U op soveel verskillende maniere gedurende die afgelope jaar in ons midde teenwoordig was: Toe dit donker...
by Jaco Thom | 25 Des 2018 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Skaapwagters van die omgewing het teoloë hier verstom met bewerings dat die Messias gebore is. Engele het dit glo laasnag aan hulle vertel. Daarna het hulle self gaan kyk, en die Kindjie in ’n stal gekry. Volgens die...
by Jaco Thom | 23 Des 2018 | Preke
Kyk, dis vir Matteus baie belangrik dat ons dit van die begin af moet verstaan: Jesus is God wat onder ons mense kom woon het. Daarom begin hy sy Evangelie met die geslagsregister van Jesus (Matt 1:1-17), waarmee hy ons herinner het dat Jesus een van ons geword het;...
by Jaco Thom | 20 Des 2018 | Soos ek dit sien
Kersfees en geskenke is min of meer sinoniem, om nie te praat van die oom met die verspotte rooi pak en wit baard nie. Daar was anderdag ’n storie in die koerant oor ’n gemeente in die VSA wat die polisie ontbied het omdat daar mense was wat vir die kinders vertel het...