Aandgebed

Aandgebed

In vrede gaan ons nou lê en slaap, want net U, Here, laat ons veilig woon. Bly by ons, Here Jesus, want die nag het gekom; die dag is verby. Soos die nagwag op die môre wag, so wag ons op U, o Christus. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
Aandgebed

Gebed om rus in God

na ’n gebed van Thomas à Kempis Here, ons wil so graag in U rus vind; in U eerder as in gesondheid of skoonheid, eer of status; mag of waardigheid, kennis of vernuf. Skenk ons die genade om in U te rus bo alle aardse rykdom en kunste, roem en lof, vreugde of...
Hanna

Hanna

Baie dinge het verander sedert sy die heel eerste keer saam met Elkana na Silo gekom het vir die Loofhuttefees. O, hulle kom steeds vir die hele week, en hulle bou nog altyd vir hulle takhutte om in te woon. Hulle neem nog altyd aan die verrigtinge deel en bring die...
Aandgebed

SEËNBEDE VAN DIE VROEË KERK

Die Here is voor jou om die pad gelyk te maak. Die Here is langs jou om jou hand vas te hou. Die Here is agter jou om die Bose te verslaan. Die hand van die Here is onder jou om jou te dra as jy swak is en jou op te help as jy val. Die Here is rondom jou om jou te...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings