Efes 5:18-20 LAAT DIE GEES JULLE VERVUL

Efes 5:18-20 LAAT DIE GEES JULLE VERVUL

Efes 5:18-20 Dis ’n merkwaardige woord wat Paulus hier aan die gemeente skryf: Laat die Gees julle vervul … Dis tog immers aan gelowiges wat hy hier skrywe, soos 1:1 uitdruklik sê: Aan almal … wat aan God behoort en in Christus Jesus glo. Is dit dan nie so...
DANKGEBED

DANKGEBED

Geseënd is U, God van ontferming en genade. Aan U kom die lof en die eer toe vir altyd. In die duisternis van ons sonde breek u lig deur soos die dagbreek, en ontspring u genesing om ons te bevry. Ons juig oor die gawe van u verlossende hulp; onderhou ons deur u milde...
DANKGEBED

Epiklese-gebed vir Pinkster

Here ons God Toe die kerkklokke vanoggend so vrolik begin lui het, het dit ons herinner daaraan dat daar vanoggend ’n erediens is. En daarom het ons met vreugde opgekom na u huis, om hier vir U te kom aanbid. Dankie dat U ons met uitgestrekte arms ingewag het, Here....
DANKGEBED

Dankgebed na ’n feesmaal

Here U gee ons u seëninge in oorvloed terwyl daar so baie mense is wat gebrek ly. Ons tafel was oorlaai met heerlike kos, terwyl daar vandag mense is wat smag na ’n stukke brood. Ons huis is vol dierbares terwyl daar vandag mense is wat prewel: ek het niemand nie. U...
DANKGEBED

Lofgebed

Ons prys u Naam, o Vader, omdat U van voor die grondlegging van die wêreld af vir ons gekies het om u kinders te wees. Ons prys u Naam, Vader, omdat U met ’n enkele woord die ganse wêreld in aansyn geroep het. Ons prys u Naam, Vader, omdat U nie die werke van u hande...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest