1 Pet 1:17-23 Losgekoop deur Christus

1 Pet 1:17-23 Losgekoop deur Christus

1 Pet 1:17-23 Ek dink om goed te verstaan wat die Here in hierdie gedeelte vir ons wil sê, moet ons eers weer ons gedagtes verfris oor wat ’n slaaf is. Waaraan dink julle as julle die woord slaaf hoor? ’n Slaaf was ’n besitting wat jy gekoop het, soos wat jy vir jou...
Gebed by Psalm 84

Gebed by Psalm 84

Here God, onderhou ons in hierdie tranedal deur die visie op u genade en heerlikheid; sterk ons met die brood van die lewe, sodat ons na u ewige woning mag kom; in die krag van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
’n Liefdelose God?

’n Liefdelose God?

Anderdag op RSG se Praatsaam-program het ’n ateïs kans gekry om sy mond uit te spoel oor alles in die Bybel wat vir hom belaglik is. Hy het glo die Bybel deurgelees en tot die slotsom gekom dat die Bybel vertel van ’n liefdelose, wrede God (in Wie hy natuurlik nie glo...
Waar is Kain?

Waar is Kain?

EDENVERLOREN. – Talle onbeantwoorde vrae hang steeds oor die kop van Kain, oudste seun van Adam en Eva, nadat hy na bewering sy broer Abel doodgemaak het. Was dit vergelding? Was dit jaloesie? Was dit in koelen bloede? Of was dit bloot ’n geval van ’n bakleiery wat...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings