Here God,
onderhou ons in hierdie tranedal
deur die visie op u genade en heerlikheid;
sterk ons met die brood van die lewe,
sodat ons na u ewige woning mag kom;
in die krag van Jesus Christus ons Here.
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Views: 14