Ek het U nodig, Here

Ek het U nodig, Here

Op U verlaat ek my, genadige Heer; die vrede wat U bring, is al wat ek begeer. Ek het U nodig, Here, daagliks, talle kere! Neem U my hand, o Heiland, ek kom na U. Dis die woorde die eerste vers en refrein van die lied “I need Thee every hour” wat ek in Afrikaans...
Gebed om beskerming

Gebed om beskerming

Jesus, ons Metgesel, wanneer ons tot wanhoop gedryf word, help ons, deur die familie, vriende en vreemdelinge wat ons op ons reis teëkom, om U te ken as ons Toevlug – ons Weg, ons Waarheid en ons Lewe. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
Abram en Lot se paaie skei

Abram en Lot se paaie skei

Van ons Ou Testament redaksie BET-EL. – Die bekende grootboer Abram en sy broerskind Lot se paaie het vandeesweek hier geskei. Die twee het sedert hulle hulle etlike jare gelede uit Mesopotamië in Kanaän tuisgemaak het, bymekaar gebly, maar daar het in die laaste tyd...
2 Tim 3:10-17 God se verhaal

2 Tim 3:10-17 God se verhaal

2 Tim 3:10-17 Laaste opdrag aan Timoteus 10Maar jy het my nagevolg in leer, lewenswandel en lewensdoel, in geloof, geduld, liefde en volharding, 11in vervolging en ontbering soos my te beurt geval het in Antiogië, Ikonium en Listra. Watter vervolging moes ek nie alles...
Gebed om beskerming

Aandgebed

Wees by ons, o genadige God, en bewaar ons deur die stil ure van hierdie nag, sodat ons wat uitgeput is deur die veranderinge en verydelinge van hierdie vlietende wêreld, kan rus in u ewige onveranderlikheid; deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings