Jesus, ons Metgesel,
wanneer ons tot wanhoop gedryf word,
help ons, deur die familie, vriende en vreemdelinge
wat ons op ons reis teëkom,
om U te ken as ons Toevlug –
ons Weg, ons Waarheid en ons Lewe.
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Views: 45
Baie dankie JACO My man Dirk is Woensdag 8/7 gediagnoseer met covid-19. Ons staan ook op God se Woord Ps. 19. Bly bid glo neem nagmaal (tuis). Ek het sommer vir Dirk gesalf en tot dusver is hy steeds gesond Dankie Jesus.
Bid vir jou en JOU gesin en glo dat ons Hemelse Vader julle in elke opsig sal seën in JESUS NAAM AMEN.
Met omgeeliefde van JESUS.
Elma de Bruyn