by Jaco Thom | 30 Sep 2018 | Kortverhale
Sy verhaal As dit net nie so donker was nie, kon hy gesien het met wie hy nou al die hele nag lank stoei. Maar hy is seker dit moet Esau wees. Wie anders sal hom stilletjies in die nag probeer oorweldig waar niemand dit kan sien nie? Dis net Esau wat so-iets sal doen....
by Jaco Thom | 27 Sep 2018 | Soos ek dit sien
Die NG Kerk was die afgelope maande gereeld in die nuus om die verkeerde rede: onderlinge twis oor die gay kwessie. Só erg is dit dat die saak in die hof gedraai het, en ons wag nou op die uitspraak van ‘n wêreldse hof wat oor geloofsake ‘n beslissing moet...
by Jaco Thom | 26 Sep 2018 | Vertaalde gebede
Almagtige God U het ons vir Uself gemaak, en ons harte bly rusteloos totdat dit rus vind in U: stort u liefde in ons harte uit en trek ons na U toe, en bring ons so uiteindelik by u hemelse stad waar ons U van aangesig tot aangesig sal sien; deur Jesus Christus u Seun...
by Jaco Thom | 25 Sep 2018 | Koerantberigte
BETLEHEM. – Boas, ’n gesiene boer van die stad, het gister in die stadspoort bekend gemaak dat hy en Rut, ’n jong weduwee en skoondogter van Naomi en wyle Elimelek, eersdaags in die huwelik gaan tree. Rut het inwoners se verbeelding aangegryp deur die liefdevolle wyse...
by Jaco Thom | 23 Sep 2018 | Preke
Matteus 10:29-30 29“Is twee mossies nie vir ’n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. 30Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. 31Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie...