TROUE VAN DIE JAAR

TROUE VAN DIE JAAR

Van ons Ou Testament redaksie LAGAI-ROÏ-FONTEIN. – Daar heers groot opgewondenheid in sosiale kringe hier oor die huwelik aanstaande week tussen Isak, seun van die skatryk Abraham seun van Tera, en die beeldskone Rebekka, dogter van Betuel van Haran in Mesopotamië....
Mark 10:32 PASSIE VIR DIE WIL VAN GOD

Mark 10:32 PASSIE VIR DIE WIL VAN GOD

Markus 10:32-45 Vers 32: Op pad Jerusalem toe het Jesus voor hulle uit geloop. Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word. Die gedeelte waaruit ons vanoggend gelees het, speel af in die laaste dae voor Jesus se kruisiging. Hy en...
It’s all about me

It’s all about me

Ek dink die woord “selfbehep” beskryf die algemene ingesteldheid van die moderne mens baie goed. Alles draai om myself – my persoonlike regte, my geluk, my bevrediging. Dit gaan om ek en myself. Ek is die heel belangrikste persoon in my lewe. Daarom neem ek kwistig...
Godsman vertrek om sy seun te offer

Godsman vertrek om sy seun te offer

Van ons Ou Testament redaksie BERSEBA. – Die bekende en eerbiedwaardige handelaar Abraham seun van Tera het eergister te midde van groot spanning hiervandaan vertrek na ’n onbekende bestemming. Hy het net sy seun Isak en ’n paar slawe saamgevat. Volgens ingeligte...
Geluk is soos ’n reënboog

Geluk is soos ’n reënboog

Geluk, sê iemand anderdag vir my, is soos ’n reënboog. As jy dit probeer vang, bly dit jou ontwyk. Hoe meer jy daarop fokus om gelukkig te wees, hoe minder kry jy dit reg. Die Prediker het dit eeue gelede al op ’n ongelooflike manier vir ons verwoord. Hy skryf hoe hy...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest