Versoekings

Versoekings

Dis mos iets waaraan ons almal blootgestel is: versoekings. As die duiwel kans gesien het om Jesus te versoek (Matteus 4:1-11) moet ons weet ons gaan ook deurloop. Dis nou as jy dit nog nie talle kere aan jou eie bas gevoel het nie. Die ding is net, die versoekings is...
Farao se sewejaarplan teen hongersnood

Farao se sewejaarplan teen hongersnood

AVANIS. – Die farao het vandag hier op ’n nuuskonferensie ’n sewejaarplan genaamd GVE (Graan vir Egipte) bekend gestel. Die doel van die GVE is om genoeg graan op te gaar, sodat niemand in geval van ’n langdurige droogte broodsgebrek sal ly nie. By dieselfde...
Om rus in God te vind

Om rus in God te vind

As ons aan die drie-enige God dink, dink ons aan die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Die eerste Persoon in die Drie-eenheid is die Vader. Ons noem God ons Vader, veral omdat die Here Jesus ons geleer het om só aan God te dink. Hy het ons immers in sy groot gebed...
Farao vier sy geboortedag met ’n groot onthaal

Farao vier sy geboortedag met ’n groot onthaal

Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare op ’n reusebanket onthaal het. Kos en drank was daar in oorvloed, en die danseresse het met hulle skoonheid en grasie die gaste van al hul sorge laat...
’n Gebed van William van Ockham

’n Gebed van William van Ockham

Ons loof U, Here, Brood van die Lewe, wat ons voed. Ons loof U, Here, Lig van die Wêreld, wat ons donkerte verdryf. Ons loof U, Here, Deur van die Skape, wat ons toegang bied tot u Koninkryk. Ons loof U, Here, Goeie Herder, wat u lewe aflê vir u skape. Ons loof U,...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest