by Jaco Thom | 28 Feb 2019 | Soos ek dit sien
Yster Swart van Die Vierde Kabinet-faam het ‘n sêding gehad: “Mense wat dink hulle is danig smart, is nie altyd so danig smart nie.” Ek het daaraan gedink toe ek weer die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar gelees het (Luk 18:9-14). Want dit was presies die...
by Jaco Thom | 26 Feb 2019 | Koerantberigte
GOSEN. – Die hoof van die GVE het gister hier aangekom om sy vader, Jakob seun van Isak, in Egipte te verwelkom. Dit was ’n aandoenlike oomblik toe die twee mekaar na ’n skeiding van meer as twintig jaar weer gesien het. Hulle het mekaar omhels en lank so gestaan en...
by Jaco Thom | 24 Feb 2019 | Vertaalde gebede
Almagtige en ewige God, vermeerder in ons u gawe van geloof sodat ons kan vergeet wat agter is en ons kan uitstrek na wat voorlê, en op die weg van u gebooie kan bly en die kroon van ewige vreugde ontvang; deur Jesus Christus, u Seun en ons Here, wat leef en regeer...
by Jaco Thom | 21 Feb 2019 | Soos ek dit sien
Predikante skryf as agtervoegsel tot hulle naam die letters VDM. Dit staan vir Verbi Divini Minister: Bedienaar van die Goddelike Woord. Want dit is die predikant se primêre taak: om die Woord van God te bring in elke situasie waarin mense hulle bevind:...
by Jaco Thom | 19 Feb 2019 | Koerantberigte
AVANIS. – Daar was groot vreugde in die paleis van Safenat-Paneag toe hy gister met sy familie ná ’n skeiding van twintig jaar herenig is. ’n Woordvoerder van sy kantoor het bekend gemaak dat die sogenaamde. “spioene” wat al ’n paar keer met die gereg gebots het, al...