O lewende God,
dring tog deur die geweld van die trotsaards
en die wanhoop van die swakkes,
om in Jesus Christus ’n volk te skep
wat vry is om u heilige Naam te prys,
nou en vir altyd.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

image_pdfimage_print

Views: 4

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.