by Jaco Thom | 30 Mar 2019 | Vertaalde gebede
Ontredderd van smart en vreesdraai die verstotenes na U:goeie Here, verlos onsin ons uur van nood,o allerheiligste God, o sterke GodWie se wysheid die kruis van Christus is. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
by Jaco Thom | 28 Mar 2019 | Soos ek dit sien
Waar is God as ek Hom nodig het? Hoekom sien ek Hom dan nie? Johannes sal vir jou sê: Omdat jy op die verkeerde plek, of op die verkeerde manier, na God soek. Want al is dit so dat ons God nie kan sien in hierdie wêreld nie, is Hy nie afwesig nie, en kan Hy nie vermy...
by Jaco Thom | 26 Mar 2019 | Koerantberigte
MEMPHIS. – Met briljante staatsmanskap het farao Merneptah vandeesweek die opstand in die Israelitiese gemeenskap in die kiem gesmoor. Die Israeliete het onder die dekmantel van godsdiens op vakansie aangedring. Die voorbokke in die opstand is twee broers, Moses en...
by Jaco Thom | 21 Mar 2019 | Soos ek dit sien
Die meeste van ons ken dit: daardie gevoel van moedeloosheid en selfs hooploosheid, tye wanneer dit vir ons lyk die Here gee nie om wat van ons word nie. Die dissipels het by geleentheid, toe hulle bang was hulle skuit gaan in ’n storm vergaan, die Here Jesus verwyt...
by Jaco Thom | 19 Mar 2019 | Koerantberigte
GOSEN. – Daar heers opgewondenheid onder die Israelitiese dwangarbeiders hier sedert hulle gehoor het dat hulle God hulle gaan bevry. Dié goeie nuus is gister aan die Hebreeuse leiers oorgedra deur Moses seun van Amram, wat pas uit ballingskap na sy mense in Egipte...