Gebed vir Lydenstyd

Gebed vir Lydenstyd

Here Jesus In hierdie dae word ons weer in verbystering stil voor u liefde: dat U gekom het na die wêreld toe om te sterf. Ons is verbysterd daaroor, Here, want dis nie soos ons is nie. Dankie dat U nie soos ons is nie, Here. Dankie dat U Uself gegee het tot in die...
Met sout besprinkel

Met sout besprinkel

Dalk het jy ook al hierdie teks in Spreuke 13:3 gelees: “Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.” Dit het my laat nadink oor die vraag: Hoe praat ons met mekaar? En wat sê die manier hoe ons met en oor ander...
Prins vermoor slawedrywer; vlug landuit

Prins vermoor slawedrywer; vlug landuit

MEMPHIS. – Die koningshuis is in ’n ernstige krisis gedompel toe prins Moses van moord op ’n slawedrywer aangekla is. Die moord is gepleeg toe Moses die bouwerke gaan besigtig het waar die Hebreërs dwangarbeid verrig. Hy het gesien hoe een van die toesighouers ’n...
Sonder dat jy dit besef

Sonder dat jy dit besef

Ons het ’n wonderlike avokado-boom in ons agterplaas. Elke jaar dra hy vrugte in oorvloed, en die beste van alles is dat ek nie na hom hoef te kyk nie. Hy is al mooi groot, en klaarblyklik is sy wortels diep en wyd sodat hy genoeg water kry. Ek hoef my glad nie...
Hebreërs spel gevaar, sê farao

Hebreërs spel gevaar, sê farao

MEMPHIS. – Die farao het gister die ganse Egiptiese volk opgeroep om te help om die snelle aanwas onder die Israelitiese bevolking te stuit. Hy het gesê die Hebreërs se getalle neem sodanig toe dat dit ’n ernstige bedreiging vir die stabiliteit in die land kan word....
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest