by Jaco Thom | 30 Jun 2019 | Preke
1 Kon 19:1-18 Miskien was jy ook al daar waar Elia in ons Skrifgedeelte is: terneergedruk, moeg, moedeloos. Al wat jy wil doen, is om jou kop toe te trek en te wens almal wil jou uitlos. Of nog erger: jy wens jy was dood. Dit kan met enige iemand gebeur, en dit kom...
by Jaco Thom | 27 Jun 2019 | Soos ek dit sien
Deel van my daaglikse stiltetyd-roetine is om die “Daily Prayer”-program van die Church of England te doen. Dié program begin elke oggend met ’n Skriflesing uit Psalm 51; ’n skuldbelydenis, dus. By die nadink oor dié gebruik tref dit my hoe ’n groot deel van die...
by Jaco Thom | 25 Jun 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie SINAIBERG. – In ’n dramatiese skouspel van kosmiese kragte het die Israeliete se God gister hier by die berg aan dié woestynvolk verskyn. Die verskyning kom op die vooraand van ’n historiese verbondsluiting tussen die volk en hulle God....
by Jaco Thom | 23 Jun 2019 | Preke
1 Kon 17:8-24 Wat ’n vreemde verhaal! Elia, die profeet van die Here, gaan bly (in opdrag van die Here) by ’n weduwee in Sarfat by Sidon. Sy was met ander woorde nie ’n Israeliet nie, maar ’n Fenisiër, ’n volksgenoot van koningin Isebel, wat vir ’n groot deel van die...
by Jaco Thom | 20 Jun 2019 | Soos ek dit sien
Ek gesels anderdag met iemand oor my gewaarwording dat ons tyd nodig het om in God se teenwoordigheid stil te kan wees. Ons het tyd nodig om te kan onderskei wat God se plan met ons is. Ons het tyd nodig om méns te wees. Maar ons het dikwels nie tyd nie, want ons is...