Die held van Karmel kies hasepad

Die held van Karmel kies hasepad

SAMARIA. – Elia die Tisbiet, die profeet van die Here wat verlede week met leeuemoed vier honderd en vyftig profete van Baäl die stryd op Karmelberg aangesê en hulle uiteindelik almal met die hulp van die volk gedood het, het die land uit gevlug. Sy verdwyning kon nie...
DERDE GEBOD: JY DRA GOD SE NAAM

DERDE GEBOD: JY DRA GOD SE NAAM

Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie. “Hope springs eternally in the human breast,” lui die Engelse spreekwoord. En as daar nou een saak is waarvoor ’n student nooit ophou...
Eks 3:1-15 God se Naam

Eks 3:1-15 God se Naam

Eksodus 3:1-15 Ons het elkeen ’n naam, en ons voel almal baie besitlik oor ons naam. Ek onthou vandag nog baie goed iets wat gebeur het toe ek nog ’n student aan die Kweekskool was. Ek was nie baie lus vir die klas nie, en toe dag ek ek gaan die dosent vra of ons kan...
Om voor Jesus te staan

Om voor Jesus te staan

NT Wright vertel die aangrypende verhaal van ’n aartsbiskop van die Katolieke Kerk: Drie ondeunde seuns het op ’n dag afgespreek om die priester in die bieg ’n poets te bak. Hulle het die mees ongelooflike sondes uitgedink wat hulle vir hom gaan bieg het. Die priester...
Elia daag 450 Baälprofete uit

Elia daag 450 Baälprofete uit

SAMARIA. – Die omstrede profeet Elia die Tisbiet het dit weer gedoen! Hy het die ganse Baälprofetedom van die ryk – al vier honderd en vyftig van hulle – asook die vier honderd profete van Asjera wat onder koningin Isebel se beskerming is, tot ’n stryd op Karmelberg...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest