by Jaco Thom | 29 Aug 2019 | Soos ek dit sien
’n Stryd waarmee elke gelowige daagliks te kampe het, is die stryd tussen ons ou, sondige self, en die vernuwende werk van die Gees wat ons wil bring by ’n lewe wat aan God toegewy is, ’n lewe wat al hoe meer soos Jesus lyk. Dis ’n stryd waarby ons intens betrokke is,...
by Jaco Thom | 27 Aug 2019 | Koerantberigte
GILGAL. – Die langverwagte – en gevreesde – Israelitiese intog in die land Kanaän het vandag ’n werklikheid geword toe die Israeliete deur die Jordaan getrek het en hier by Gilgal kamp opgestaan het. Hoewel hulle tot dusver nie die Kanaäniete lastig geval het nie,...
by Jaco Thom | 25 Aug 2019 | Tien Gebooie
Jy mag nie egbreuk pleeg nie. My dogter sê op ’n dag vir my sy is so bang haar huwelik (dis nou ás sy eendag trou) sal nie ’n sukses wees nie. So baie van haar maats se ouers is geskei of aan die skei. Hoekom sal dit met haar anders wees? Of met jou?Die sewende gebod...
by Jaco Thom | 25 Aug 2019 | Preke, Tien Gebooie
“Soen my, soen my weer en weer!” Nee, liewe gemeente, hierdie aanhaling kom nie uit ’n moderne hygroman nie. Dit staan in die Bybel, in Hooglied 1:2. Dis nie net die wêreld wat weet van die liefde en hartstog nie. Die Bybel weet ook daarvan, of miskien moet ek eerder...
by Jaco Thom | 22 Aug 2019 | Soos ek dit sien
’n Onderwyseres vertel my ‘n tyd gelede dat twee bekendes in teater-kringe hulle skool besoek het as deel van hulle Lewensoriënteringsprogram. Die twee het op ’n vermaaklike manier ’n baie ernstige saak hanteer: seks. Dis jammer dat hierdie sensitiewe saak op so...